
Check Out
The Latest News and Insights
Bekendstelling van SA Seed: Jou betroubare vennoot in koringkultivars
Pulane Nel-Sekepe van OFM, gesels met Andre du Toit, die Navorsing en Ontwikkelings Direkteur van SA Seed Development, oor die naamsverandering en wat dit vir boere beteken.
VERKRYGING WELKOME HUPSTOOT VIR KORINGBEDRYF
SA Seed Development het aan die begin van Oktober met trots die verkryging van die Pannar Seed-handelsmerk se koringportefeulje aangekondig.